JACOVV
Race Dog
Dis baie mooi. Ek geniet die saamry. :thumleft:
Dorsland said:Ek het jou daar gesien Jakkalas, 'n jakkals sluip nie maklik by my verby nie 8)Jakkals said:Ja dit is 'n dorre wereld daai Dorsland, maar ook een van my gunsteling plekke om alleen rond te ry.
Ek ry lekker saam. :thumleft:
JMOL said:Dis baie mooi. Ek geniet die saamry. :thumleft:
Hey, jy mag nie my trippie kortknip niewoody1 said:Dorsland said:Dankie ouens, ek is bly julle geniet dit. Dalk gaan ek eers weer oor so 3 maande terug plaas toe
Ek gaan NOU vir Christa bel..... ot:
Dorsland said:Nou op Loeriesfontein by ou Hinksding aangekom. Sjoe kêrels, 35 grade buite my ryklere
Bietjie saam die Amageza ouens gery, maar dis 'n storie vir later innie RR.
Bie said:Ek wonder of die 200 ooie nou darm al geent is.
Enter your email address to join: