Ek mik Oranjerivier se kant toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Karoo Rider said:
Dorsland, baie baie dankie. Laat dit nou as voorbeeld dien vir aspirant ritverslagskrywers tot in lengte van dae. En blerrie mooi bike by the way! :biggrin:
Dankie Jan, sien jy nou watse lekker plekke kan 'n AT mens heen neem. Dankie, ek waardeer jou kommentaar.
 
Thanks for everyone's comments and feedback. I really enjoyed this ride and hope I can convey some of the emotions en experiences I had. Sometimes I wish I still had a proper camera but sharing becomes a pain in the butt then.
 
    Maar so-ja, so moet n man mos wegbreek!!!
 
Lekker rit en genotlike ritverslag! Dankie Dorsland.
Hoop die gevoel van vars, geordende gedagtes hou n hele rukkie. Gelukkig weet jy mos wat die kuur is...  :biggrin: :thumleft:
 
Wat 'n wegbreek! Dankie vir die in-diepte deel asook die emosionele balans van waardeering en innige meegevoel vir die boere wat so swaar kry. Dit was 'n wonderlike saamry en word werklik waardeer.  :thumleft:
 
Dorsland -Dankie .
As mense my vra hoekom ek op my eie reis sukkel ek om te verduidelik .
Gewoonlik is my antwoord dat hulle slegs sal verstaan as hulle dit self doen .
Jy kan verduidelik - Dankie.
 
Baie dankie vir die deel, Dorsland, so dat ons kon saam ry. Your photos are amazing and really show how beautiful South Africa is. Schade das Du nicht nach Süd West könntest, (my favourite section was always the C13 along the Orange River from Noordoewer, past Felix Unites’ Camp to the Sendlingsdrif turnoff, before going up to Aus, past Rosh Pinah, and to camp at Klein Aus Vista, if one was lucky enough to get a camp site), but South Africa has some of the best gravel riding roads and scenery – in my opinion.

One always meets so many like-minded people at the camping grounds, if one approaches them. A road trip like yours also makes one very familiar with one’s bike and camping kit. One then knows what works, what one can improve on and what to leave behind.

Thanks again for the time you took to put this RR together, it takes much effort, and enjoy future trips. There is always so much to explore!
 
roxenz said:
Lekker rit en genotlike ritverslag! Dankie Dorsland.
Hoop die gevoel van vars, geordende gedagtes hou n hele rukkie. Gelukkig weet jy mos wat die kuur is...  :biggrin: :thumleft:
Jy wat 'n geoloog is [member=3299]roxenz[/member] , vertel bietjie van dié klip asseblief. Daar digby Brospan, sowat 80km NW van Williston  afgeneem.

30e123548995420e9d859b6766cc4c1d.jpg
 
dirt rat said:
Dorsland -Dankie .
As mense my vra hoekom ek op my eie reis sukkel ek om te verduidelik .
Gewoonlik is my antwoord dat hulle slegs sal verstaan as hulle dit self doen .
Jy kan verduidelik - Dankie.
Ek is bly ek kan dit met julle deel [mention]dirt rat [/mention].

Ek verduidelik dit so: ek geniet my tee. Dis amper so 'n ritueel. Teetyd is 10h00 en 15h00. Ons dit buite op die agterstoep, daar is gewoonlik iets wat my vrou gebak het, daarmee saam. 2 suikers, melk. In my beker.

As mense kom kuier is teedrink lekker, maar glad nie dieselfde nie.

Om alleen so 'n rit te doen is baie spesiaal. Dinktyd.

Jy verstaan wat ek probeer sê. [emoji16]
 
ClemS said:
Wat 'n wegbreek! Dankie vir die in-diepte deel asook die emosionele balans van waardeering en innige meegevoel vir die boere wat so swaar kry. Dit was 'n wonderlike saamry en word werklik waardeer.  :thumleft:

Dankie [member=9452]ClemS[/member] Ek vind dit moeilik om my los te maak van mede boere se stryd om oorlewing. Maak nie saak wie of waar hulle is nie.  Ek is bly jy het dit geniet.  Dis vir my lekker om dit te deel.  :thumleft:
 
Dustbiter said:
Baie dankie vir die deel, Dorsland, so dat ons kon saam ry. Your photos are amazing and really show how beautiful South Africa is. Schade das Du nicht nach Süd West könntest, (my favourite section was always the C13 along the Orange River from Noordoewer, past Felix Unites’ Camp to the Sendlingsdrif turnoff, before going up to Aus, past Rosh Pinah, and to camp at Klein Aus Vista, if one was lucky enough to get a camp site), but South Africa has some of the best gravel riding roads and scenery – in my opinion.

One always meets so many like-minded people at the camping grounds, if one approaches them. A road trip like yours also makes one very familiar with one’s bike and camping kit. One then knows what works, what one can improve on and what to leave behind.

Thanks again for the time you took to put this RR together, it takes much effort, and enjoy future trips. There is always so much to explore!

You are welcome [member=8136]Dustbiter[/member]. I hope I didn't make you too homesick  :)  Yes that route you describe is indeed a beautiful one, it may well have changed since I was last there but the scenery remains timeless.
 
Thanks for the share Dors. What a lekker RR.
Checking your photos and reading your musings...I can feel the desolation of the Kalahari and Karoo pulling at my soul.
It has been way too long since I rode a proper solo

Sent from my BV9500 using Tapatalk

 
Your slugline in blue says it all [member=14780]McSack[/member]  Go do it.  It may not always be there and we may not always be able to do it.  I may not even have another 10 years to do solo camping trips like this.

Go do it.
 
OOI te lekker!! Nou jeuk my gat eers. My vrou begin al wal gooi want pappie gaan vir 'n week in die jagveld ook sit. Lekker saamgery oom Dors!!!
 
Ek kan getuig dat Karoostof en Kalahari sand 'n jeukgat maklik stilmaak. :lol8:  Vir jou vrou het ek nie raad nie.  :biggrin:
 
Dorsland said:
roxenz said:
Lekker rit en genotlike ritverslag! Dankie Dorsland.
Hoop die gevoel van vars, geordende gedagtes hou n hele rukkie. Gelukkig weet jy mos wat die kuur is...  :biggrin: :thumleft:
Jy wat 'n geoloog is [member=3299]roxenz[/member] , vertel bietjie van dié klip asseblief. Daar digby Brospan, sowat 80km NW van Williston  afgeneem.
My eerste instink is hardgebakte skalie (oorspronklik moddersteen). Dis op kleur en veral the brokkelrige verwering.
Tweede keuse is baie fynkorrelrige doleriet (m.a.w., van 'n dun gang of plaat). Maar doleriet verbrokkel gewoonlik nie so in klein blokkies nie. Doleriet is ook yster-ryk en het gewoonlik so bietjie van 'n roesrooi-tot-geelbruin skynsel op die meer verweerde oppervlakke.
Daar is ook 'n moontlikheid dat dit Dwyka diamiktiet (tilliet) kan wees, maar ek dink nie so nie.

Miskien moet ek jou vergesel op jou volgende rit, sodat ons die geologie net daar en dan kan uitsorteer!  :biggrin:
 
BullSmit said:
Dit lyk vir my na 'n k@k harde klont!

Dankie roxenz!
Lyk vir my eerder na n omgedopte olifant voet wat bietjie lankal daar lê!! ;)
 
roxenz said:
Miskien moet ek jou vergesel op jou volgende rit, sodat ons die geologie net daar en dan kan uitsorteer!  :biggrin:

Ek en Nannie het al lankal gese ons wil op 'n groot trip deur Namibia gaan en 'n Geoloog saamneem.  Hy moet net sit en praat, ons sal die pad ry en luister.  :biggrin:
 
Top