wel, jy het MY pryse verniet weg-gegee..... ot:Carrots said:Jy reken 'n 2 week ban James? Ek word eerder geban oor goed waar mense oor huis toe skryf! Eeeeeish eepwall: ot: :deal:
Was bevange mense.......ook veilig tuis dankie met 2 x precious cargo.
More terug by die werk.......sal peekchas en storie upload dan.
Alles......kan tog nie in Clarens bly nie........ek bedoel....pryse.....word nie verniet weg gegee nie?
jupiter said:Nou dat ek julle RR gesien het van die Saterdag ry Paul Roux toe, is ek erg spyt ek is nie saam nie. Dan doen ons dit maar vlg jaar weer :ricky: En die keer dra ek my Monza baadjie as ek weer 'n winter trip doen. :eek7: ,Moer ek het koud gekry Sondag oppad huistoe.
En ek moet ook sê, dit was 'n spesiale treat om Laban te ontmoet. :3some:
Hondsekierie said:jupiter said:Nou dat ek julle RR gesien het van die Saterdag ry Paul Roux toe, is ek erg spyt ek is nie saam nie. Dan doen ons dit maar vlg jaar weer :ricky: En die keer dra ek my Monza baadjie as ek weer 'n winter trip doen. :eek7: ,Moer ek het koud gekry Sondag oppad huistoe.
En ek moet ook sê, dit was 'n spesiale treat om Laban te ontmoet. :3some:
Heita Jup, sal 'like' om te weet watter roete jy terug gevat het. Egter die moer in dat ons mekaar verloor het voor jy pad gevat het!
Op hierdie trip, ja dit was n groot en lang een, het ek n kakhuisvol WD's ontmoet - jy was een van die bulle :thumleft:
Carrots said:More terug by die werk.......sal peekchas en storie upload dan.
SuperDave said:Carrots said:More terug by die werk.......sal peekchas en storie upload dan.
...ja-nee fok weet...jy kan nie dit doen as jy by die huis is nie, net by die werk...! ot:
Enter your email address to join: