Noord Kaap trip - STOETBUL & GENERAL LEE se foto's by!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
stoetbul said:
Orangeswifty said:
Snafu said:
General-Lee said:
ek sal vanaand my fotos op sit en aan gaan met die storie......  :mwink:

Hou dit net by die ride report asb :p
Hoor hier General Lee - ek dink nie Stoetbul weet van daai foto wat ek van hom geneem het wat soos Willem s'n lyk nie - Hy het nog te vas geslaap die sondagoggend.
Miskien moet ak hom maar post? Wou nog altyd 'n foto van 'n bloubultril in 'n WP ondersteuner se mond neem - nou het ek een!
Kyk hier ou VLEISKUIF,ek het jou net begin like,moenie nou die Blou maniere op my kom trek nie :3some: :imaposer:
:peepwall:  :pot:  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Kat said:
stoetbul said:
MrBig said:
Lyk na n lekker naweek.  :thumleft:

Wat's Marius se forum naam?
Is hy n Koegelenberg?
Sover my kennis strek is hy nie op die forum nie,nie seker wat sy van is nie. :thumleft:

sy van is Koegelenberg,ook beter bekend as Reus

:thumleft: wou sê hy lyk bekend!
ja hel hy's nogal n groot knaap
 
Ek wil net gou klaarmaak met my en Willem se storie.
Ons het die volgende oggend dou voordag uit Lambertsbaai vertrek. Daar was so mislike missie wat ingestoot het van die see af en ons het plek - plek teen 70km/h aangekarring tussen Lambertsbaai en Clanwilliam. So 10 kilo's uit die dorp uit het die mis gelig en kon ons die visors skoonmaak en bietjie vinniger begin ry. Ons is deur Clanwilliam op die Wuppertalk pad waar ons eers op die berge gestop het vir vroee oggend foto's. Man dis darm maar mooi wereld daai! Daai Clanwilliam vallei is moer nice! Ek raak sommer die moer in as ek dink aan die fynbos wat wild daar groei langs die pad. Hier by ons groei fokkol langs die pad nie!

Ons is oor die botterkloof pas na Calvinia waar die spietkoppe ons afgetrek het en gelukkig net die lisensies gecheck het. Van hier is ons na Brandvlei teen 'n 140km/h skuins van voor kruiswind! By tye het ek so teen die wind gele ek kon sweer my bande loop aan die linkerkant meer af as aan die regterkant!
Ons is ook deur Brandvlei na van Wyksvlei en het eers by Hermaans Grootboom en Caty van Wyk gestop so 130km anderkant Brandvlei. Hulle het die enigste water in 'n 100km omtrek en gee graag aan bikers.
Op van Wyksvlei aangekom het ons so 'n knerts of 2 by die hotel geneem en daarna die laaste 88km aangedurf Prieska toe!
 

Attachments

  • NC RR 29.jpg
    NC RR 29.jpg
    59.3 KB
Hermaans Grootboom en Caty van Wyk
(Sy het dit baie duidelik gemaak dat alhoewel sy met Hermaans getroud is sy nie 'n fokken Grootboom issie - net so!)
 

Attachments

  • NC-RR-34.gif
    NC-RR-34.gif
    143.3 KB
Die groot boom waaronder Hermaans Grootboom bly!
 

Attachments

  • NC-RR-35.gif
    NC-RR-35.gif
    189.4 KB
Orangeswifty said:
Nou wag ons nog net vir General Lee se fodies!
:biggrin:

is jy seker jy wil my fotos sien? onthou net, ek het na almal gaan slaap en julle het so oulik gelyk in julle slaap sakkies... :3some:

wat in nou mooier as n WP supporter n bull vas trek?
 
OK as promised... i will add some photos as requested by fellow dogs. lets see how this ends up.....hold thumbs
i will do this report in INGELS so to help make those other feel at home.. :pot:

myself and Stoet met along the road heading out of Wellington towards Gouda...there we met OBS. real fine chap this OBS. the group passed us and we quickly said good bye to Mr OBS and caught up with the pack. this did not last long as we stoped at Gouda Hotel for a Quickie. the mist was very bad this early in the morning and i heard that this was the reason for the stop but i think differently..
 

Attachments

  • DSCF0752.jpg
    DSCF0752.jpg
    261.3 KB
  • DSCF0755.jpg
    DSCF0755.jpg
    280.4 KB
  • DSCF0754.jpg
    DSCF0754.jpg
    215.2 KB
  • DSCF0753.jpg
    DSCF0753.jpg
    275.3 KB
  • DSCF0751.jpg
    DSCF0751.jpg
    265.8 KB
from Gouda we headed towards Ceres. filled up and were off towards Sutherland. we stoped allong the road for another quicky. die manne was baie dors.
 

Attachments

  • DSCF0759.jpg
    DSCF0759.jpg
    290.5 KB
  • DSCF0762.jpg
    DSCF0762.jpg
    286.8 KB
  • DSCF0761.jpg
    DSCF0761.jpg
    247.9 KB
  • DSCF0760.jpg
    DSCF0760.jpg
    233.2 KB
  • DSCF0758.jpg
    DSCF0758.jpg
    262.8 KB
were we told some jokes and yes you guessed it MR OBS popped in again.
 

Attachments

  • DSCF0763.jpg
    DSCF0763.jpg
    296.2 KB
  • DSCF0764.jpg
    DSCF0764.jpg
    243.3 KB
  • DSCF0765.jpg
    DSCF0765.jpg
    282.7 KB
  • DSCF0766.jpg
    DSCF0766.jpg
    281.1 KB
  • DSCF0767.jpg
    DSCF0767.jpg
    272.9 KB
ok so this lady... is really one of a kind........ i bet you that she can out Ride many a dog on this forum. at some point she was doing 165km an hour. and still had some time to smile. the one thing i did not like was the fact that she rode her BM like a KTM  literally..
 

Attachments

  • DSCF0769.jpg
    DSCF0769.jpg
    284.1 KB
  • DSCF0770.jpg
    DSCF0770.jpg
    278.4 KB
Top