Ons RSA toer, of gedeelte daarvan.......2016

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Duster dit was nou n lekker rr gewees met mooi fotos
Dit is baie spesiaal om so lekker trip saam met jou vrou te doen en dit met so lekker fiets ook  :thumleft:
Ek is sommer lus om ook weer te ry
 
Plesier manne, solank ons almal dit net geniet en veilig by die huis aankom.  Woody1 julle moet dit sommer baie lekker maak en ons sien uit na jou rr as julle terug is.

Groete
 
fantastic report great photo,s the p e toppies and did the trip to the owl house two weeks ago

great area to ride thank u for sharing
 
Dankie Duster, ek het baie lekker saam gery.

Om so met die bike rond te ry is maar net anders en lekker.

O'ja, Woody praat nie nonsens oor die spinnekoppe in die karavane nie, daar is regtig lelike goed wat daar rond loop, ek sal jou nog eendag my storie vertel van spinnekoppe in die Hel.

Ons locals boek nooit die karavane nie, die goed staan meeste van die tyd toe en vergader net spinnekoppe,  :biggrin:
 
baie dankie vir nog n uitstekende RR duster en stoffies, ek het baie lekker saamgery  :thumleft:

O0
 
Jakkals said:

Stoffies het dalk daai voorgevoel gehad van die spinnekoppe, want sy wou ter stond in die tent slaap.  Gelukkig het niks ons daai aand gepla nie.
 
0012 said:
baie dankie vir nog n uitstekende RR duster en stoffies, ek het baie lekker saamgery  :thumleft:

O0
Dankie 0012, is altyd lekker as iemand jou trippie geniet saam met jou.
 
Ek kyk so met heimwee na jou RR. Dis heerlik as jou ander helfte jou vergesel en jou passie met jou deel. Die foto's in die Hel het sommer 'n klomp ou memories losgeskud. Dankie vir die deel.
 
Dankie vir die deel. Altyd plesier om jou RR te ervaar.
Julle gemis die jaar op WR toer, maar met so trip, is julle darem vergewe.

Latest posts

Top