What happens at the Breede, stays at the Breede...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanks Dewald en Hein, dit was nou 'n lekker een het dit baie geniet!!!!!!!!
 
Dankie Dewalt & Hein, dit was regtig baie lekku! Al moeilikheid is ek kort nou 'n naweek en dis vandag Maandag.
 
Nou wat nou? Is dit al?  :peepwall: :pot:
 
Daai skaap koppe lyk 'n bietjie te gaar jong! :imaposer:
Wens ek kon dit gemaak het.
 
Dit was nou rerig lekker Hein en Dewald.
Was lekker om weer bekendes en nuwe mense te sien.
Foto's?
Ek het nie een geneem die hele naweek!! :biggrin:
 
ja dit was moer lekker! dankie aan almal wat gehelp het met die reel!  :thumleft:

ek kan darem nou n paar gesigte by n paar name sit!

Hingsding - was goed om jou weer te sien!
 
So 'n bietjie van 'n teazer...

How on earth did we end up here... in the mountains, draining our boots?

[flash=600,400]https://www.youtube.com/v/ioRI2AGNHG8?version=3&feature=player_detailpage[/flash]
 
Thanks dit was bemoerd  lekker.... veral omdat my beplanning goed uitgewerk het  ::)  :peepwall:

Thanks Mike vir die plakies en shorts, thanks Rassie vir die slaapsak  :thumleft:
 

Attachments

  • DSC01800 (Medium).JPG
    DSC01800 (Medium).JPG
    38.3 KB
  • DSC01812 (Small).JPG
    DSC01812 (Small).JPG
    42.4 KB
  • DSC01813 (Small).JPG
    DSC01813 (Small).JPG
    69.3 KB
  • DSC01818 (Small).JPG
    DSC01818 (Small).JPG
    57.6 KB
  • DSC01840 (Small).JPG
    DSC01840 (Small).JPG
    42 KB
  • DSC01847 (Small).JPG
    DSC01847 (Small).JPG
    44.9 KB
  • DSC01868 (Small).JPG
    DSC01868 (Small).JPG
    35.5 KB
  • DSC01891 (Medium).JPG
    DSC01891 (Medium).JPG
    80.3 KB
  • DSC01900 (Small).JPG
    DSC01900 (Small).JPG
    67 KB
  • DSC01909 (Small).JPG
    DSC01909 (Small).JPG
    61.4 KB
thanks vir die reël, dit is 'n baie lekker spot en alles het mooi vlot verloop. Die bar pryse was baie billik, dit maak mens meer drink.

Lekker om weer te kuier saam met al die mense wat mens min sien.

Ek het ook nie 'n enkele foto geneem nie.
 
En nog so n paar....  die laaste van waar ek vanoggend wakker geword het  :biggrin: :biggrin: en dan weer die boom waar die mooi meisies kuier  :mwink:
 

Attachments

  • DSC01910 (Small).JPG
    DSC01910 (Small).JPG
    28.4 KB
  • DSC01917 (Medium).JPG
    DSC01917 (Medium).JPG
    96.5 KB
  • DSC01927 (Small).JPG
    DSC01927 (Small).JPG
    59.4 KB
  • DSC01933 (Medium).JPG
    DSC01933 (Medium).JPG
    42.2 KB
  • DSC01932 (Small).JPG
    DSC01932 (Small).JPG
    56.1 KB
  • DSC01892 (Medium).JPG
    DSC01892 (Medium).JPG
    82.7 KB
Piet Coke...................dankie vir jou bydrae ook............daai afdak het 'n GROOT verskil
gemaak.  Dankie ook vir "Meneer YS" se bydrae  ;)    :thumleft:
 
Operator said:
Piet Coke...................dankie vir jou bydrae ook............daai afdak het 'n GROOT verskil
gemaak.  Dankie ook vir "Meneer YS" se bydrae  ;)    :thumleft:

Defnitief, baie dankie manne.

Oppies en Hein, nog een om vir lank te onthou!! was lekker man!!

Ek dink ek het 10 fotos geneem, waarvan die helfte nie gepubliseer kan word nie :p
 
Thank you to everyone for making this such an epic weekend!!

It was great to be able to put names to faces, and I’m really impressed with the bunch of rad people that make up the ‘Wild Dogs’!! We’re so lucky to have such a bunch of awesome people!!

Also thanks to Dewaldt and Hein for your excellent organising! I think I speak for everyone when I say the weekend was a major success, and that fun was had by all!!
 
Snafu said:
Operator said:
Piet Coke...................dankie vir jou bydrae ook............daai afdak het 'n GROOT verskil
gemaak.  Dankie ook vir "Meneer YS" se bydrae  ;)    :thumleft:

Defnitief, baie dankie manne.

Oppies en Hein, nog een om vir lank te onthou!! was lekker man!!

Ek dink ek het 10 fotos geneem, waarvan die helfte nie gepubliseer kan word nie :p

Bevat dit "Potentially Incriminating Evidence" ??? Huh, huh, huh?  :pot:
 
Briv, Rassie sê jy soek jou baadjie. Ek sien in een van jou Foto's is die baadjie oppie stoel saam met my slaapsak.

Ek en Digger is laaste weg daar gister-middag en soos ek vir rassie gesê het was daar niks wat rondgelê het nie. Ek was ook vanoggend daar om die tent af te slaan en het weer 'n draai geloop, maar niks gesien nie.

Ek vermoed iemand anders mag dit moontlik per ongeluk ingepak het.

Groete

Piet
 
Hi Guys , thanx for a really good weekend , biking is what brings us together , friendships are what keep us together  :thumleft:
 
Top