What happens at the Breede, stays at the Breede...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bly om te sien......no pun intended......... Heimer het sy geel "helpmysienekkanboggerolsien" damduiker brilletjies erens langs die pad verloor......... :peepwall:
 
Carrots said:

Jou hol - daai brilletjies is heelpad saam en veilig by die huis  8) 8) 8) .

(jou bleddie verlepte braaislaai bestanddeel    :thefinger:  )
 
Piet Coke said:
Briv, Rassie sê jy soek jou baadjie. Ek sien in een van jou Foto's is die baadjie oppie stoel saam met my slaapsak.

Ek en Digger is laaste weg daar gister-middag en soos ek vir rassie gesê het was daar niks wat rondgelê het nie. Ek was ook vanoggend daar om die tent af te slaan en het weer 'n draai geloop, maar niks gesien nie.

Ek vermoed iemand anders mag dit moontlik per ongeluk ingepak het.

Groete

Piet
KORREKSIE!

Dis toe NIE Brif se baadjie nie maar wel Fertie Biet sin.
 
In die kort tydjie wat ek daar was het ek 'n hele paar foto's geneem. Sal more my bydra post.
PS: My "Hempie" is veilig toegesluit in die kluis, F@K JULLE! :biggrin: >:D O0
 
Stoetbul said:

Pappie..................as jy maar net geweet het van die groot planne wat ons
gehad het vir daai hempie  
ino.gif
 
Yeeehaaa, my eerste bash, dit was AWESOME, dankie almal!!!

Ek het so paar foto's geneem, sal vandag sometime post.
 
Heimer said:
Carrots said:
Bly om te sien......no pun intended......... Heimer het sy geel "helpmysienekkanboggerolsien" damduiker brilletjies erens langs die pad verloor......... :peepwall:

Jou hol - daai brilletjies is heelpad saam en veilig by die huis   8) 8) 8) .

(jou bleddie verlepte braaislaai bestanddeel     :thefinger:  )

:imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Stoetbul said:
In die kort tydjie wat ek daar was het ek 'n hele paar foto's geneem. Sal more my bydra post.
PS: My "Hempie" is veilig toegesluit in die kluis, F@K JULLE! :biggrin: >:D O0
Stoetie as dit nie was dat jy vroeg moes ry nie, was jy daai "nuwe" hempie kwyt ou maat................

BTW............hoe ganit met Mev Stoetie? Hoop sy is weer perd(bul)vris.............LOL
 
Sy het darem die kleur in haar gesig terug,het Saterdag aand maar swaar getrek,ma sy is baie beter vandag dankie Partner. :thumleft:
 
Bly om te hoor man!
 
Snafu said:

Daai tent van jou vee nogaals lekker die naarword strepe van 'n voertuig af Snuifie. >:D
 
Hmmmm.....ek verstaan dit nie.......39 bladsye van kak praat, organise, uitsien en al daai gewone goed wat met 'n bash gepaard gaan. Tot dusver.....is daar nie nog nie eens 1 volle bladsy met foties nie.  :peepwall: :pot:
 
Is dit nou al, geen ander RR en mense wat kiekies geneem het nie? Het julle dan vergeet om kiekies te neem???????????????
 
Het julle dan vergeet om kiekies te neem???????????????
[/quote]
Ja ek het , en ek kan my gat skop ! :-\
 
Ons was besig  >:D

Stoetie, Bubby en Sprocketbek het foto's geneem. Hulle sal seker opsit...
 
cocky said:
Is dit nou al, geen ander RR en mense wat kiekies geneem het nie? Het julle dan vergeet om kiekies te neem???????????????
Lees en presteer Haan! Ek kan eers more my foto's post! :3some: :thumleft:
 
a few fotos...

Top of Bain's Kloof for a pitstop.

Huis van der Graaff

Lunch at Calabash

The latest fashions from Paarl...

Top