Onthou om my ''spesiale'' foto ook op te sitGRyPH said:het laat middag terug gekom in George....
sal more fotos uitsorteer en opsit. :thumleft:
Dankie Oppie en Ektoknbike :thumleft: Dit was LEKKER! soos altyd
Hey Ouman dit werk so:Ouman said:Ja toe julle luigatte! Dis die een bash wat ek nie wou mis nie! Post die kiekies! Of was julle te' onder die bos om te neem!
Piet Coke said:Hey Ouman dit werk so:Ouman said:Ja toe julle luigatte! Dis die een bash wat ek nie wou mis nie! Post die kiekies! Of was julle te' onder die bos om te neem!
1) Ek vermoed almal se gatte hang vandag nog, want dis was 'n VET JOL gewees.
2) Jy mag maar sad wees.........jy het 'n bitter lekker bash gemis.........(Ek weet dit was teen jou sin gewees)
3) Onder die bos; onder die prop.......hmmmmmmm. Kom ons sê maar ek was bloot te "besig" gewees.........
Natuurlik het ek hom so paar keer innie stof geplof....en innie sand geplant................LOLOuman said:Piet Coke said:Hey Ouman dit werk so:Ouman said:Ja toe julle luigatte! Dis die een bash wat ek nie wou mis nie! Post die kiekies! Of was julle te' onder die bos om te neem!
1) Ek vermoed almal se gatte hang vandag nog, want dis was 'n VET JOL gewees.
2) Jy mag maar sad wees.........jy het 'n bitter lekker bash gemis.........(Ek weet dit was teen jou sin gewees)
3) Onder die bos; onder die prop.......hmmmmmmm. Kom ons sê maar ek was bloot te "besig" gewees.........
Ek glo jou Pieta! Jy't seker weer die Platvoet Riel gedoen! :imaposer:
Carrots said:Hmmmm.....ek verstaan dit nie.......39 bladsye van kak praat, organise, uitsien en al daai gewone goed wat met 'n bash gepaard gaan. Tot dusver.....is daar nie nog nie eens 1 volle bladsy met foties nie. eepwall: ot:
:imaposer: :imaposer: :imaposer:KAROODONKIE said:Carrots said:Hmmmm.....ek verstaan dit nie.......39 bladsye van kak praat, organise, uitsien en al daai gewone goed wat met 'n bash gepaard gaan. Tot dusver.....is daar nie nog nie eens 1 volle bladsy met foties nie. eepwall: ot:
What happens at the Breede, STAYS at the Breede ...... :deal:
Jy kan maar jou eie afleidings maak hoe die paartie was as die manne nou nog nie normaal funksioneer nie !!!
;D :biggrin: ;D
Seker oor die Brigadier hom so georder het!! :imaposer:KAROODONKIE said:Ons KampKommandant in `n MOEILIKE bui So.-oggend:
Enter your email address to join: