1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Rogue said:
...my man wat nie net vakansies nie maar ook ons lewensreis só die moeite werd maak.  Dude, op jou motorfies ry ek saam tot in lengte van dae!

Purrrrrrrrrrrr

:love4: :eek:ccasion14:

:biggrin:
 
:redface:  aw shucks, staan ek nou met my toon in die grond en boor!  Dankie, julle!
 
Moerse report, great fotos en en en!!!!  Vrekkit...  :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:
 
Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om jou trip op WD te plaas  :thumleft:
 
Lekker verslag en foto's, dankie! Gaan 'n paar van julle roetes leen vir ons komende Desember Kaap trippie.
 
Bliksem, dit was nou 'n lekker lees!!!  :thumleft:

Dankie vir die moeite - een van my favourite RR's die jaar!
 
Rogue en Eisbein - VREESLIK dankie vir die tyd wat julle gevat het om julle trippie te deel. Baie, baie naais!  :thumleft:
 
What a WONDERFULLY written ride report V!
You really capture your feeling about the trip and these are complemented by great pics!
What a great experience the 2 of you had  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Baie dankie vir die RR. 

Ek kan sien elke foto is met sorg gekies en die dele wat geskryf is, is goed deurdink.

Voorwaar 'n plesier gewees om te lees!!

As jul weer so iets aanpak, kom maak 'n draai in Oos Londen - kan verniet hier bly  ;D

Groete
 
moerse nice!!! :thumleft: ek het dit nou heavy enjoy.
dankbaar vir mense wat nie te lui is om moeite te doen met 'creative writing' nie ;)
 
My vrou het vanoggend kom sê sy het Facebook memory gekry waar ons net terug by die huis geland het 12 jaar terug

Siende dat ons nog nie weer so iets op die skaal gedoen het nie dink ek ek kan die maar (al is dit net vir my eie nostalgie/depressie) terug na die voorgrond bring

:biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:
 
Eisbein said:

jis man Eisbein, dankie dat jy hierdie thread kom bump het. Dit was nou 'n lieflike, meevoerende stukkie lees. Sekere van daardie plekke lyk ongelukkig 12 jaar later  nie meer soos 12 jaar gelede nie, maar met die regte ingesteldheid krap mens al die hidden gems uit die areas uit. Ek het nou sommer weer paar pointer raakgelees vir ons volgende toer.  :thumleft:
 
Lem said:

:thumleft: :thumleft: :thumleft:

Top