Kobus Myburgh
Grey Hound
Daar is iets omtrent 'n solo rit wat ek nog nie lekker kan opsom nie.
Is dit die eie tyd, eie teiken prinsiep?
Miskien die feit dat jy vir niemand verantwoordelik is of niemand vir jou nie?
Dalk omdat jy kan besluit hoe vinnig/stadig jy wil ry?
Of is dit die risiko van alleen ry?
Wat dit ook al is, dit is altyd vir my lekker in sy eie reg.
So trek ek Saterdag laat oggend weg van die huis af, so op my eie.
Bestemming: Spirit of Africa, net buite Zeerust.
Hierdie jaar merk die 5de keer wat ons dit as 'n spanbou sessie vir ons manne doen. Vir my is dit die 6de keer en ook die eerste keer wat ek die organisasie daarvan oorhandig het aan twee kollegas. Ek moes egter gaan kyk of hulle darem die taak ordentlik behartig. [emoji12]
So besluit ek om toe 'werk' en speel terselfdertyd te doen.
Sent from my iPhone using Tapatalk