What happens at the Breede, stays at the Breede...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
R-O-V-Rat said:
V-Strom said:
Piet Coke said:
V-Strom said:
Piet Coke said:
Heimer said:
??? Het niemand julle van die teerpad vertel nie. Dis vroeg in die vorige eeu al klaargemaak en intussen 'n paar maal opgeknap.  :ricky:
:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Hulle wou seker nie saam met ons ietsie drink nie. Heimer en Piet almal is nie so dors soos ons nie.  :mwink:
Ek wonder of hulle nie dalk uitstaande FINES het nie en dus op die manier die ROAD BLOCKS probeer VERMY het....LOL
Ek dink jy het 'n punt daar beet... :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Dis Adventure riding kêrels nie adventure drinking nie!  :peepwall:

Wys jou wat jy van WD bashes af weet...
 
Daai deel van die groterige pad af Genadendal se kant toe was jare terug oop, maar deesdae is daar 'n moeilike boer wat sê dis nou 'n privaatpad. Hy het 'n kollega van my ingejaag en gemaak omdraai so paar jaar terug. Die ent vanuit Villiersdorp tot by die groterige pad is vir my ook nuus. Ek ken net die ingang oorkant Dennehof wat sê Theewaterskloof en van daar af Genadendal toe (as die boer jou nie keer nie). Was vrek lank laas daar. So weet nie regtig hou dit nou onmekaarsteek nie. Smaak my die manne ry hom nou weer as ek so na die lugfoto kyk.
 
Mapsource said:

Mapsource ek dink jy en Louwtjie moet die bashcite se eienaar gaan besoek en vir hom sê Waterwese voel
daar moet NOU gras geplant word waar die riete afgesny is aangesien dit erge gronderosie kan veroorsaak. :deal:
Dink net hoe lekker gaan ons volgende jaar kamp!! :mwink:
 
Saam met die gras sal ons hom sommer aansê om bome ook te plant sadat die son nie die gras so vrek brand nie. Dan's daar mos weer erosie. Ek dink ons moet vir die ou wat boer en 'nbike en okntrekker het ook bykry by die ene. Die boere luister liewer na mekaar as na die water ouens. Vir ons wil hulle net skiet...
 
Jip ek stem ook vir gras Chris daai riete wat afgesny was het deur my grondseil gesteek en my matras het ook nou 'n lekplek!

Met die wins wat Dawie uit die drank gemaak het kan hy nou toilette en storte bou en as dit te min is drink ons hom volgende jaar uit sy skuld uit!
 
Jy kan bly wees dis net 'n gat in jou matras. Kon 'n lekker lang skerperige riet met weerhakies in jou poepstring gewees het. Geen patch help daarvoor nie. Nee serious, dit kon 'n paar gate gewees het. Ek sit met 'n matras wat soos 'n virgites lek. Pelle het kamp geskuif (op 'n ander trip) terwyl ek weg was en nooit gekyk vir duwwelkies nie.
 
Riebeeker said:
Jip ek stem ook vir gras Chris daai riete wat afgesny was het deur my grondseil gesteek en my matras het ook nou 'n lekplek!

Met die wins wat Dawie uit die drank gemaak het kan hy nou toilette en storte bou en as dit te min is drink ons hom volgende jaar uit sy skuld uit!
Dit wou ek nie byvoeg nie netnou dink die manne ek moan ma onse vroutjies buig eerder die knie in die
veld as n blou hokkie!!! Hulle haat daai goed met n passie. :deal:
Daai ou sit met n goudmyn. Hy moet net so n paar sente indruk. Ons sal dit gou kom afbetaal!! :deal: :thumleft:
 
Oempie Foe-rie vertel my Sondagoggend moes hy die blou hokkie aandurf. Dit was n saak vir die riete.
Hy sê toe hy binne is kon hy nie omdraai nie!!! En net toe hy sit da kantel die hokkie!!!
Da bekêk hy hom toe sommer van die skrik!!!! :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Riebeeker said:
Jip ek stem ook vir gras Chris daai riete wat afgesny was het deur my grondseil gesteek en my matras het ook nou 'n lekplek!

Met die wins wat Dawie uit die drank gemaak het kan hy nou toilette en storte bou en as dit te min is drink ons hom volgende jaar uit sy skuld uit!
Kyk , ek laaik stort en kak , in daai volgorde , en ek kon nie een doen daar nie , want die stort het omtrend omgeval toe ek in hom try klim , en die toilette , bly ek maar stil oor , ek kla maar mooilik maar volgende jaar kan ek asb stort en kak , dis my enigste wense  :deal: Maar moet my nie verkeerd verstaan nie ek het myself gate uit geniet en die organisers het 'n baie goeie job gedoen  :thumleft:
 
chrisL said:
Hy sê toe hy binne is kon hy nie omdraai nie!!! En net toe hy sit da kantel die hokkie!!!
:imaposer: selle met my , gelukkig kon ek maar uithou TOT IN MOSSELBAAI  :eek7: Dit was darem frikken lekker om weer my eie troon te kan gebruik  ;)
 
fat b said:
Riebeeker said:
Jip ek stem ook vir gras Chris daai riete wat afgesny was het deur my grondseil gesteek en my matras het ook nou 'n lekplek!

Met die wins wat Dawie uit die drank gemaak het kan hy nou toilette en storte bou en as dit te min is drink ons hom volgende jaar uit sy skuld uit!
Kyk , ek laaik stort en kak , in daai volgorde , en ek kon nie een doen daar nie , want die stort het omtrend omgeval toe ek in hom try klim , en die toilette , bly ek maar stil oor , ek kla maar mooilik maar volgende jaar kan ek asb stort en kak , dis my enigste wense  :deal: Maar moet my nie verkeerd verstaan nie ek het myself gate uit geniet en die organisers het 'n baie goeie job gedoen  :thumleft:
Dit lieg jy B. Jy is n hele paar agter!!! :mwink: :imaposer: :imaposer:(ek weet mens kan met jou n joke maak) :deal:
 
:laughing4: 'n feit is 'n feit ou pel  :thumleft: Touche'
 
chrisL said:
Mapsource said:
Daai deel van die groterige pad af Genadendal se kant toe was jare terug oop, maar deesdae is daar 'n moeilike boer wat sê dis nou 'n privaatpad. Hy het 'n kollega van my ingejaag en gemaak omdraai so paar jaar terug. Die ent vanuit Villiersdorp tot by die groterige pad is vir my ook nuus. Ek ken net die ingang oorkant Dennehof wat sê Theewaterskloof en van daar af Genadendal toe (as die boer jou nie keer nie). Was vrek lank laas daar. So weet nie regtig hou dit nou onmekaarsteek nie. Smaak my die manne ry hom nou weer as ek so na die lugfoto kyk.
Mapsource ek dink jy en Louwtjie moet die bashcite se eienaar gaan besoek en vir hom sê Waterwese voel
daar moet NOU gras geplant word waar die riete afgesny is aangesien dit erge gronderosie kan veroorsaak. :deal:
Dink net hoe lekker gaan ons volgende jaar kamp!! :mwink:
Heel interesant julle praat oor gras plant. Dawie die eienaar het Vrydag oggend toe ek die groot tent gaan opslaan my gewys en vertel dat hy 'n moerse stuk gaan oopstoot en gras plant. Die stuk waarvan ek praat is die gedeelte verder aan vanwaar hulle die otter vasmeer. Daar is reeds groot bome vir die van julle wat sal onthou. "So watch the space"
 
Ek dan wil die vroue van daai smart toilets hê met die twee knoppies vir spoel op.
1 is vir piepie en
2 is vir poefie. :imaposer:
 
Die 1 & 2 laat my aan die volgende storie dink.
Mike lê innie hospitaal. Die tweede dag vra hy vir die nurse hoe hy moet maak want hy wil K@K.
Die Nurse sê toe sies hy moet eerder die klokkie druk en as ’n nurse kom, moet hy eerder sê hy wil no.1 of no.2
So ’n dag later neem hulle vir Kallie op. Nie lank daarna sê Kallie, Mike ek moet K@K. Hoe maak mens.
Mike sê toe ek sal jou wys.
Mike druk die klokkie en die nurse kom toe in. Mike sê toe……Nurse, Kallie wil ook k@K, maar hy het noggie ’n nommer nie!
:lamer:
 
Piet Coke said:
Heel interesant julle praat oor gras plant. Dawie die eienaar het Vrydag oggend toe ek die groot tent gaan opslaan my gewys en vertel dat hy 'n moerse stuk gaan oopstoot en gras plant. Die stuk waarvan ek praat is die gedeelte verder aan vanwaar hulle die otter vasmeer. Daar is reeds groot bome vir die van julle wat sal onthou. "So watch the space"

Dit gaan beslis gebeur.....................Oom Dawie het vir my gesê dat die geriewe taamlik
opgegradeer gaan word binnekort.  :thumleft:
 
Dit was nou 'n lekker uitstappie. Nice om weer met die dogs te chat. Thnx Operator - jy't goed ge-organize. Thnx aan die boere ook.
 
jimjim said:

jimjim jy moet asb ophou om na die bashes te kom of kom met n ander bike...........want ek eye jou bike te veel!!! :imaposer:
 
Maar waar is die foto's van die manne wat gaan sand ry het ?  :peepwall:
 
Top