What happens at the Breede, stays at the Breede...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sommer so paar van die bikes afgeneem
 
Attachments

  • IMG_5104.jpg
    IMG_5104.jpg
    144.6 KB
  • IMG_5103.jpg
    IMG_5103.jpg
    158.2 KB
  • IMG_5114.jpg
    IMG_5114.jpg
    118.5 KB
  • IMG_5113.jpg
    IMG_5113.jpg
    122.3 KB
  • IMG_5112.jpg
    IMG_5112.jpg
    143.1 KB
  • IMG_5111.jpg
    IMG_5111.jpg
    145 KB
  • IMG_5109.jpg
    IMG_5109.jpg
    161.4 KB
  • IMG_5107.jpg
    IMG_5107.jpg
    107.1 KB
  • IMG_5105.jpg
    IMG_5105.jpg
    140 KB
  • IMG_5110.jpg
    IMG_5110.jpg
    120.3 KB
Nog bikes
 
Attachments

  • IMG_5120.jpg
    IMG_5120.jpg
    106.9 KB
  • IMG_5121.jpg
    IMG_5121.jpg
    138.9 KB
  • IMG_5117.jpg
    IMG_5117.jpg
    158.8 KB
  • IMG_5116.jpg
    IMG_5116.jpg
    135.5 KB
  • IMG_5115.jpg
    IMG_5115.jpg
    157 KB
  • IMG_5109.jpg
    IMG_5109.jpg
    161.4 KB
Die aand.
 
Attachments

  • IMG_5124.jpg
    IMG_5124.jpg
    145 KB
  • IMG_5125.jpg
    IMG_5125.jpg
    93.1 KB
  • IMG_5127.jpg
    IMG_5127.jpg
    99.7 KB
  • IMG_5128.jpg
    IMG_5128.jpg
    149.7 KB
The morning after the night before...

Die son het in klonte opgekom Sondagoggend !
 
Attachments

  • IMG_5138.jpg
    IMG_5138.jpg
    188 KB
  • IMG_5137.jpg
    IMG_5137.jpg
    129.2 KB
  • IMG_5135.jpg
    IMG_5135.jpg
    123.7 KB
  • IMG_5132.jpg
    IMG_5132.jpg
    110.2 KB
  • IMG_5130.jpg
    IMG_5130.jpg
    219.8 KB
  • IMG_5134.jpg
    IMG_5134.jpg
    111.6 KB
Oppak voor ons skroei.

Ek en Committed het van daar af Tulbagh toe gery, en is later die middag huis toe en het heelpad in 41 grade gery!!!!
 
Attachments

  • IMG_5139.jpg
    IMG_5139.jpg
    177.4 KB
  • IMG_5140.jpg
    IMG_5140.jpg
    161.7 KB
  • IMG_5141.jpg
    IMG_5141.jpg
    108.6 KB
  • IMG_5142.jpg
    IMG_5142.jpg
    152 KB
  • IMG_5144.jpg
    IMG_5144.jpg
    239.7 KB
Baie dankie vir die naweek. Baie dankie vir my pa se hp2!  :D
 
Attachments

  • maatjies gemaak in Slanghoek.JPG
    maatjies gemaak in Slanghoek.JPG
    269.6 KB
  • Kamp plek Breede.JPG
    Kamp plek Breede.JPG
    253.8 KB
  • oppad Robertson (2).JPG
    oppad Robertson (2).JPG
    224.9 KB
  • oppad Robertson.JPG
    oppad Robertson.JPG
    208.1 KB
  • Fanie R80.JPG
    Fanie R80.JPG
    206.9 KB
  • 2 fietse.JPG
    2 fietse.JPG
    250.2 KB
  • nog maatjies.JPG
    nog maatjies.JPG
    249 KB
  • Agtergrond.JPG
    Agtergrond.JPG
    241.4 KB
  • Slanghoek vallei.JPG
    Slanghoek vallei.JPG
    251.2 KB
  • Fanie gee 'n drukkie vir sy fietse.JPG
    Fanie gee 'n drukkie vir sy fietse.JPG
    259.3 KB
En nog 'n paartjies...

Mag ek noem dat ek teleurgesteld was in die toilet geriewe vir vroue?!?
 
Attachments

  • rivier.JPG
    rivier.JPG
    228.9 KB
  • otter 2.JPG
    otter 2.JPG
    188.5 KB
  • otter.JPG
    otter.JPG
    200.7 KB
  • kuier.JPG
    kuier.JPG
    228.8 KB
  • kuier 2.JPG
    kuier 2.JPG
    187.7 KB
buzzlightyear said:
het jy dan jou grafie bydie huis vergeet? :peepwall:

:biggrin: Daar was genoeg riete waar mens kon by in-sluip

Wat wel oulik was is toe die hele storthokkie met fat B binne in begin omtuimel. Hy het toe maar nie gestort nie....
 
Nice pics en RR...
Ai lyk my ek het omtrent uitgemis...Het nie gedink daar gaan so baie vrouens saam met hulle manne gaan nie... :thumleft:

Volgende jaar mis ek nie die Breede Bash nie...Kan sien almal het heerlik gekuier  :flower:
 
Carrol said:
Dit was my eerste Breede Bash. Ek, ChrisL, Footpeg se Pa, Dolf en ChrisL se vrou is vanaf Riversdal om 9:30 Vrydagoggend. Ons het eers dink ek so 15:00 se kant by die Breede Otter gekom. Moet my glad nie vra waar die Breede Otter is nie. ChrisL het ons geweldig baie paaie en draaie laat ry. Ek het my eerste river crossing gedoen en almal het my baie mooi gehelp. Ek het swak gepak vir die bash. My een rockstrap het op die grondpad losgeskiet, in die ketting beland en afgebreek. Gelukkig het Footpeg se Pa alle ekstras gepak. Ek het nie 'n beker gepak nie, nie eetgery nie. Ek het 'n lekker braaibroodjie gepak wat wonder bo wonder nie in 'n deegballetjie gerol het nie. Nadat ons kamp opgeslaan het by Breede Otter het ek in die rivier gaan swem. Ek het besef die storte gaan dit nie vir my doen nie. Die geselligheid was baie lekker, ek het Phillip raakgeloop na baie jare. Cindy van ek dink PE. Ek het baie gesigte wat op die Forum is gesien maar is 'n natuurlike introvert so het meer sit en mense kyk as wat ek mense leer ken het.
Footpeg het verskriklik lekker vleis gebraai asook die braaibroodjie wat gehou het en ons het baie lekker geeet.
Sondag oggend is ons vroeg na Robertson vir ontbyt en ablusie geriewe. Van Robertson het ons die Bonnievale pad gevat na Stormsvlei, toe die N2 tot by Buffelsjag. Daar het ChrisL weer 'n juweel van 'n pad uit sy natuurlike GPS geruk en vanaf Suurbraak het ons die Grootvadersbos pad gery oor berge, deur dale en riviere tot by Riversdal.
Daar het ons 'n koffietjie gedoen by my huis (Wild Dogs welkom).
Die ryery was heerlik en ek het dit baie baie geniet. Baie dankie aan almal wat dit gereel het.
Volgende keer bestel ek 'n skaapkop.

:thumleft: :thumleft:

was goed om my oud onnie raak te loop.  :)

(en die baie jare is darm net 11  :D)
 
Wat wel oulik was is toe die hele storthokkie met fat B binne in begin omtuimel. Hy het toe maar nie gestort nie....
[/quote]
Ja dit was 'n fokop , ek't my omtrend dood geskruk , dit voel amper soos 'n aardbewing as daai stort so gewaarlik met my binne in wil omval  :imaposer:
 
fat b said:

OMW....Sal glo jy ht jo G#t afgeskrik...Dink net as  dit die  toilet was...
 
MILADY said:

:laughing4: Dan het hy sy gat afgeval  :laughing4:
 
Heimer said:

Dan was hy in die kak.
 
B jy behoort mos noual teen die tyd te weet as n strukteur nie van klip en beton gebou is nie moet jy uit bly!!!! :deal:
 
[/quote]
Ja dit was 'n fokop , ek't my omtrend dood geskruk , dit voel amper soos 'n aardbewing as daai stort so gewaarlik met my binne in wil omval  :imaposer:

[/quote]

OMW....Sal glo jy ht jo G#t afgeskrik...Dink net as  dit die  toilet was...
[/quote]
Ha Ha julle grapgatte , ons het jou gemis Milady , jou man beteken nou rerig niks sonder jou nie ! :pot:
 
Ha Ha julle grapgatte , ons het jou gemis Milady , jou man beteken nou rerig niks sonder jou nie ! :pot:

[/quote]

:3some:....Ag dankie Fat b...Ek het gedink dt gaan wees soos my eers EC Bash....manne wil kuier sondr die vrouens en lekr uithaak! Partykeer ok nodig vir hul sondr die aanhangsels... :peepwall:

Lyk lekker daar by julle, ek het die pics en vid geniet! Cheers!  :thumleft:
 
Top